|
'N SEKERE MAN... |
||
|   | "het onder rowers verval" |
alkohol dobbel dwelmmiddels pornografie prostitusie |
|   | "wat hom uitgetrek" |
ARMOEDE/VERNEDERING |
|   | "en geslaan het" |
PYN/LYDING |
|   | "gaan hulle weg" |
EENSAAMHEID |
|   | "laat hom half dood lê" |
WANHOOP |
|
MAAR 'N SEKERE SAMARITAAN... |
||
|   | "het innig jammer gevoel" |
MEDELYE |
|   | "na hom gegaan" |
UITREIKING |
|   | "sy wonde verbind" |
UITERLIKE EN INNERLIKE GENESING |
|   | "olie en wyn daarop gegooi" |
VERSORGING |
|   | "op sy eie pakdier gehelp, na 'n herberg geneem en vir hom gesorg" |
ONTFERMING/ HULP |
|   | "haal hy twee pennings uit en gee dit aan die eienaar van die herberg" |
GEE |
|   | Lukas 10:25-37 | |