Page 2 - Good News April 2019 paper
P. 2

n die Sendbrief van Paulus aan     met  Barnabas  teweeggebring.  sê  Paulus!  Paulus  dring  daarop
            Filémon  kom  die  genade  van     Later is hulle egter weer versoen.    aan dat hy hierdie nuttelose slaaf
          IGod  met  betrekking  tot  gees-                                          terug moet ontvang as 'n nuttige
          telike groei pragtig na vore. Ons    En van Démas s? hy in 2 Tim. 4:10   slaaf! Paulus vra dat hy hom nie
          het hier te doen met verskillende    “Want  Demas  het  my  verlaat,       net as 'n slaaf ontvang nie, maar
          karakters - mense net soos elkeen    omdat  hy  die  teenwoordige  as  'n  broeder  in  Christus.  Want
          van ons. Die fokus val hier op drie   w?reld liefgekry  het.”  En  nou  is   sien, hy het Jesus intussen as sy
          hoofkarakters: Paulus, die Apos-     hulle ook weer versoen!               persoonlike  Verlosser  en  Salig-
          tel, Filémon, die gelowige aan wie                                         maker  aangeneem.  Hy  is  nou  'n
          Paulus  hierdie  Sendbrief  rig,  en   Hierdie gegewens bemoedig ons!      kind van God!
          Onésimus, die wegloopslaaf.          Ons  hoef  nie  eers  volmaak  te
                                               word om vir God te gaan werk nie.     Dan  sê  Paulus  ook  nog  dat
          Wie  was  elkeen  van  hulle?  Wat   Terwyl ons vir Hom werk, help Hy      Filémon  Onésimus  moet  ver-
          was  elkeen  se  verhouding  met     ons om steeds geestelik te groei!     gewe,  omdat  God  hóm  vergewe
          God? En hoe was God in elkeen                                              het. En, sê Paulus, onthou dat ek
          se lewe betrokke om hulle na hoër    Wie  was  Onésimus?  Hy  was  'n      ook eens jóú na Jesus toe gelei
          hoogtes  in  hulle  geestelike  slaaf  wat  van  sy  heer  (Filémon)    het.  Paulus  sê  verder  dat  wat
          lewens te begelei?                   weggevlug het. Uiteindelik het hy     Onésimus  ook  al  aan  Filémon
                                               in Rome geland, sowat 1 600 km        skuld,  Filémon  dit  op  Paulus  se
          Hierdie  Sendbrief,  wat  maar  net   ver. Dit word nie vermeld waarom     rekening moet sit. Kyk, sê Paulus,
          uit  een  hoofstuk  met  18  verse   hy  weggevlug  het  nie.  Moontlik    “Ek  skryf  dit  met  my  eie  hand!”
          bestaan,  begin  met  die  woorde:   omdat hy, wat 'n ongelowige was,      (Hy skryf 'n “IOU” uit!)
          “Paulus,  'n  gevangene  van  eintlik van God af weggevlug het.
          Christus  Jesus…”  Paulus  kon       Maar  onder  Paulus  se  invloed      Miskien  het  Filémon  vir  'n  wyle
         maklik  geskryf  het:  “Paulus,  'n   kom hy tot bekering en word hy 'n     sprakeloos gestaan. Dalk het hy
         Apostel  van  Jesus  Christus”  bruikbare instrument in die Hand            tyd nodig gehad om éérs daaroor
         (soos ook in ander Sendbriewe).       van die Here. Hy moes egter eers      te gaan bid om sy hart voor God te
         Dan sou hy vanuit sy Godgegewe        op  sy  lewenspad  teruggaan  en      gaan blootlê. Maar hy het die toets
         gesagsposisie  met  Filémon  kon      restitusie  gaan  doen.  Dit  was     geslaag,  want  God  het  op  die
         spreek  en  hom  sodoende  kon        geen maklike taak nie! Paulus kon     toneel verskyn en hom gehelp om
         beveel om sy opdragte uit te voer.    hom nie vergesel nie, want hy was     die toets te slaag!
         Maar  Paulus  het  nie  aanspraak     op daardie tydstip self in die tronk
         gemaak op sy titel (of enige ander    vanwe?  s?  geloof.  Onésimus  Is  jy  bereid  dat  God  tydens
         titels) nie; inteendeel, hy pleit ter   moes  dus  nou  hierdie  1  600  km   moeilike  besluite  ook  vir  jou  op
         wille  van  die  Christelike  deugde   alleen aandurf!                      die toneel sal verskyn en jou van
         van liefde en medelye. “Daarom,                                             raad  sal  bedien?  Gee  oor  aan
         al  het  ek  baie  vrymoedigheid  in   Wie  was  Filémon?  Sy  naam  Jesus  en  vra  Hom  om  jou  by  te
         Christus  om  jou  te  beveel  wat    beteken  “Hy  wat  liefhet”  of  “hy   staan  in  jou  geestelike  groei-
         betaamlik  is,  pleit  ek  liewer  ter   wat  vriendelik  is.”  Paulus  noem   proses!
         wille van die liefde. Ek, Paulus, as   hom: “die geliefde en ons mede-      © Dr. J J Venter
         'n  ou  man  en  nou  ook  'n  arbeider.” Verder skryf Paulus oor
         gevangene  van  Jesus  Christus”      hom dat hy hom verbly daarin dat
         (Filémon 1:8-9).                      hy hoor van sy “liefde en geloof
                                               wat jy met betrekking tot die Here
         Paulus  het  dus  aan  Filémon  Jesus en tot al die heiliges het .”
         geskryf toe hy in die gevangenis      Verder was hy 'n man wat deur sy
         was  en  reeds  'n  hoë  ouderdom     liefde die harte van die gelowiges
         bereik het. Dit beteken dat hy met    verkwik  het.  Sy  huis  was  voor-
         die  jare  van  bediening  sélf  ook   waar  'n  oase  vir  die  moe?  en
         nog gegroei het in sy geestelike      afgematte  gelowiges  waar  hulle              powerful statement is found in Philippians 2:4: “Don't look
         lewe.                                 geestelik verkwik en versterk en               out  only  for  your  own  interests,  but  take  an  interest  in
                                               opgebou  kon  word.  Hy  het  sy  Aothers too.”
         Hierdie  geestelike  ontwikkeling     geloof  in  Christelike  koinonia
         kan gesien word regdeur sy lewe       (gemeenskap,  “fellowship”)             We should be seeking God's grace not only for ourselves, but also
         in sy sendingreise, soos beskryf      gedeel. Dit was wonderlik om by         on behalf of others. Tim Gustafson writes, “In a world that often
         in  Handelinge  asook  in  sy  hom aan huis te kuier! Maar selfs              rewards those who seize whatever they can grasp, how powerful
         Sendbriewe. Let maar op waar hy       by  hom  moes  daar  ook  nog           acts of love and sacrifice can be! Such deeds are more than mere
         begin  het:  Hy  spring  weg  as  'n   verdere  geestelike  groei  kom:       symbols!”
         “vuurvreter” (Hand. 9). Dit is egter   opregte vergifnis - 'n ware toets
         hy,  en  ironies  genoeg  nie  die    vir sy geloof en wandel met God!        If this means that I have to learn to rearrange my priorities, a good
         Apostel  van  Liefde  (Johannes),                                             incentive would be to ask the question: Does my heart reflect the
         wat  deur  die  Here  gebruik  word   In Rome was die besit van slawe         Father's heart? And I have to admit: Not enough. I can do better.
         om 1 Kor. 13 oor die liefde te skryf   'n  algemene  saak.  Daar  was  na
         nie!  Terloops,  Johannes  sélf,  en   berekening  sowat  60  miljoen         Despite one heart-shattering failure after another, Peter eventually
         sy broer Jakobus, is vroeër deur      slawe  in  die  Romeinse  Ryk.          grew beyond his rash breakdowns in sensibility. Around A.D. 67,
         Jesus “die seuns van die donder”      Filémon  se  slaaf  het  weggeloop      shortly before his execution, Peter, now an old man, mature in
         genoem,  maar  láter  word  hý  die   nadat  hy  hom  moontlik  eers          Godly wisdom and thoroughly 'living out the heart of God', writes
         Apostel  van  Liefde  -  nog  'n  besteel het. Wat staan hom nou te           to  us  today:  “You  therefore,  beloved,  since  you  know  this
         wonderlike  getuienis  van  gees-     doen? Onésimus was werklik sy           beforehand,  beware  lest  you  also  fall  from  your  own  stead-
         telike groei!                         slaaf  wat  hy  gekoop  het,  en        fastness…  grow  in  the  grace  and  knowledge  of  our  Lord  and
                                               alhoewel  sy  naam  “bruikbaar”         Saviour, Jesus Christ.” (2 Peter 3:17,18).
         Paulus moes sélf ook groei in sy      beteken,  het  hy  nou  “nutteloos”
         verhouding met medegelowiges.         (Grieks = achrēstos) geword.            According to Bill Crowder, “Peter was reminding us that coming to
         In vers 24 skryf hy o.a. van Markus                                           Christ is an event, but becoming like Jesus is a journey.”
         en Démas wat sy medewerkers is.       Nou is daar 'n klop aan sy deur, en
         Markus  het  hom  op  sy  eerste      hier staan Onésimus voor hom en         May we live out the heart of our beloved Father more and more on
         sendingreis  verlaat  om  na  Jeru-   gee Paulus se brief vir hom in sy       our journey in life, sharing others' burdens (Galatians 6:2) as we
         salem terug te gaan. Daarom wou       hand! Wat het deur sy gedagtes          “make every effort to keep the unity of the Spirit through the bond
         hy  nie  vir  Markus  op  sy  tweede   gegaan?  Hoe  moes  hy  nou            of peace” (Ephesians 4:3).
         sendingreis  saamneem  nie!  Sy       optree? Maar eers lees hy hierdie       - Helen du Plessis, 083 332 0895
         besluit het 'n twispunt en skeiding   kort persoonlike briefie. Kyk wat
   1   2   3   4   5   6   7