Page 4 - Good News August 2008 paper
P. 4
Uitnodiging
anaf 12 - 13 September 2008 kom
gelowiges en leiers vanuit ver-
Vskillende denominasies van regoor reeds ervaring op hierdie gebied het en
Suid-Afrika saam vir 'n Sendingmobilise- stimulering benodig.
ringskonferensie in Potchefstroom. Dit bly Op die lang lys van sprekers verskyn name
die Groot Opdrag van Jesus Christus aan soos: Frans Hancke (Pro Christo), Coen
Sy Kerk om die Evangelie oral bekend te Scholtz (uit Zambië), Richard Verreyne
maak. Daar is vandag nog baie onbereikte (World Thrust), Samuel N Modise (OM), KAMPE IS
mense wat wag om die Evangelie te hoor. Willie Botha (Inserv), ens. Die Konferensie-
Wil u nie seker maak dat u gemeente ook gangers kan ook kies tussen die bywoning LEWENSVERANDEREND!
hierdie Konferensie kom bywoon nie? van verskeie praktiese werkswinkel- Begeer jy 'n nuwe lewe? Kom na 'n kamp wat jou
Die Konferensie word deur 'n interkerklike sessies waar kundiges hulle kennis en stukkende lewe sal herstel! Kom ervaar hoe God jou
vennootskap van gemeentes, bekend as ervaring deel. lewe kan vernuwe! Ons waarborg jy gaan dit geniet!
MMM (Missionêre Mobiliseringsmomen- Bykomend kan u deel in getuienisse oor
tum), aangebied. Hierdie kerkleiers het sendingdeurbrake, lofprysing en aanbid- MANNEKAMP
almal 'n groot passie vir Sendingwerk en ding, asook verskeie uitstallings van Ons volgende mannekamp is 5-7 September 2008.
die uitdra van die Evangelie. hulpmiddels en boeke wat te koop is. 'n Skakel Gerald dadelik by sel 082 546 9799 en
By hierdie Konferensie sal verskeie fasette Verskil wat die Konferensie uniek maak, is bespreek u plek! (Persone wat bewys kan lewer dat
van Sendingwerk bespreek word. Dit het die nasorgdiens na afloop van die Konfe- hulle lid van die Suid-Afrikaanse Polisiediens is,
ten doel om te inspireer, asook kundigheid rensie. Kontak word behou waar ge- betaal geen kampgeld nie!) Koste: Kampfooi R250
oor te dra. Daar sal 'n visuele oorsig wees meentes / afgevaardigdes aandui dat hulle plus R50 brandstofheffing.
oor die vordering van die uitdra van die ondersteuning in sendingmobilisering
Evangelie wêreldwyd. benodig. VROUEKAMP
Verskillende sendingstrategieë sal prak- Daar is drie tarief-opsies: Ons volgende vrouekamp word aangebied op 10-12
ties belig word. Wenke om die jeug as Pakket A: wat lesings, etes, verversings en Oktober 2008. Kontak Dorette by sel 083 289 4243
onbenutte skakel te gebruik, sal bespreek akkommodasie insluit: R200 p.p. om meer uit te vind oor die kamp en tariewe.
word. Uitdagings wat 'n sturende gemeen- Pakket B: wat lesings, etes en verversings Beperkte plek beskikbaar. Bel sommer nou en
te in die gesig staar, word deur ervare leiers insluit: R150 p.p. bespreek jou plek!
behandel. Pakket C: wat lesings en verversings in-
Die Konferensie is bedoel vir diegene wat sluit (geen etes): R50 p.p.
begeer om gemeentes te mobiliseer vir die Gebruik gerus die registrasievorm hier-
uitdra van die Evangelie, sowel as dié wat onder en bespreek u plek betyds!
REGISTRASIEVORM:
Sendingkonferensie 12 - 13 September 2008, Potchefstroom
Titel:____________________________________
Naam en Van:_____________________________________________
Merk pakket: A / B / C en skryf bedrag : R______________________
Adres: ___________________________________________________
_________________________________________________________
Tel: _____________________ Sel: ___________________________
Faks: ___________________ E-pos: _________________________
Betaal u geld in met verwysing: SK:... (gevolg deur u voorletters en van) bv. SK: B Botha.
Bankbesonderhede:
Rekeningnaam: Miederpark Sending
Tipe: Tjek Bank: ABSA
Rekeningnommer: 405 041 9146
Faks u registrasievorm tesame met die inbetalingstrokie aan: Faks: (018) 294 3900 of
e-pos na sending@ngkmiederpark.co.za
Navrae: (018) 294 6900 (vm.) of na ure 072 237 3946 of besoek www.ngkmiederpark.co.za
edurende die Julie-skoolvakan- platteland swaarder as in die stad. Om
sie het 'n groepie gelowiges uit die vreugde en dankbaarheid op die
Gdie NG Kerk Miederpark en NG sendeling en die medegelowiges se
Kerk Newcastle-Bergsig, vir Pieter Loots gesiggies te sien, maak die lang pad die
in Malawi besoek. Pieter word deur moeite werd. Nuwe voorrade medisyne
verskeie gemeentes en individue onder- en toerusting is afgelewer. Hulpmiddels
steun en word jaarliks besoek. soos sonpanele, 'n rekenaar, motorfiets
Omdat die uitreikspan tydens die en vele meer is deur die ondersteuners
Zimbabwe-verkiesingsdag gereis het, is beskikbaar gestel vir die sendeling.
die ompad deur Mosambiek na Malawi Klere, medisyne en kospakkies kon
geneem. Die swak toestand van die pad gelowiges weer moed gee.
deur Mosambiek het die reis stadig en Netwerkgesprekke het met ander sende-
gevaarlik gemaak. Met die terugkeer is linge plaasgevind en heelwat gedagtes
die korter roete deur Zimbabwe gebruik. is uitgeruil. Die span kon ook hul
Die span het talle wonderwerke ervaar. sendeling met heerlike Bybelstudies
Telkens is die Hand van beskerming van bemoedig en ondersteun. Elke jaar kan
die Here ervaar. ons sien hoe die gelowiges geestelik
Wat ons die meeste getref het, is die gegroei het; hoe die getal gelowiges
verskriklike armoede wat al groter word. sowel as die selgroepies stadig maar
Mense word desperaat om kos te kry. In seker vermeerder.
Malawi is daar talle mense wat net die Ons bring al die eer aan die Here vir
klere aan hulle lyf het en van dag tot dag almal wat bereid is om sendelinge te
oorleef. ondersteun wat onder onbereikte volke
In Zimbabwe kry die mense op die werk. Dankie vir al u gebede en bydraes!
Hierdie bladsy se inhoud is voorsien en geborg deur die NG Kerk Miederpark, Potchefstroom
Hierdie bladsy se inhoud is voorsien en geborg deur die NG Kerk Miederpark, Potchefstroom