Page 2 - Good News July 2008 paper
P. 2

y  het  seker  al  ondervind  tevergeefs  na  ‘n  oplossing  niese moegheid en hopeloos-
               hoe  totaal  uitgeput  ‘n  soek.                                      heid verruil vir innerlike vrede,
          Jmens  kan  voel  as  jy  Dit  is  onder  sulke  omstan-                   krag en kalmte nie?
          dwarsdeur  ‘n  somersdag  per  dighede  dat  die  uitnodiging  Jesus nooi jou vandag om na
          motor gereis het. Hoe verlang  van Jesus en sy beloftes ons  Hom te kom en jou laste aan Sy
          ‘n  mens  nie  na  rus  en  ont-     persoonlik aanspreek.                 voete  neer  te  lê  sodat  Hy  jou
          spanning ná soveel ure agter ‘n  Vir  almal  wat  Hom  as  hulle  rus kan gee.
          motor se stuurwiel nie!              Verlosser aanvaar, gee Hy die  As jy op Hom vertrou en Hom
          Maar  daar  is  emosionele  ver-     versekering: “Kom na My toe,  toelaat  om  jou  Here  en  jou
          moeidheid  wat  nog  erger  kan  dan sal Ek julle rus gee, julle  Verlosser  te  wees,  sal  Hy  jou
          wees as die moegheid van die  almal wat moeg is en swaarkry  krag en vrede verleen wat bo
          liggaam.                             onder  die  laste  wat  julle  dra”  alle menslike verstand uitstyg,
          As  daar  ‘n  krisis  in  die  gesin  (Matt. 11:28).                       ten  spyte  van  die  lewe  se
          was  of  geldelike  verlies  of  ‘n  Die  rus  wat  Jesus  belowe,  is  spanning,  druk  en  vermoeie-
          ongeluk  of  persoonlike  hart-      nie  die  tydelike  gevoel  van  nis!  (Oorgeneem)
          seer, kan dit ‘n mens só uitput  bevrediging  wat  kom  deur
          dat  jou  hele  wese  smag  na  drank, dwelmmiddels of ander
          verligting en kalmte.                aardse  genietinge  nie.  Hy
          In  die  spanningsvolle  eeu  waarborg  die  verligting  en
         waarin ons leef, soek sommige  vrede wat Hy gee.
         mense na troos en verligting in  “Hy kan ‘n mens wat moeg is,
         alkohol en dwelmmiddels. Dan  krag gee en iemand wat swak
         kom  hulle  egter  agter  dat  die  is,  weer  sterk  maak.  Selfs
         “oplossing”  eintlik  net  hulle  jongmense  word  moeg  en
         probleem  vererger  en  nuwe  gedaan  en  kan  inmekaar  sak
         probleme bring!                       van  uitputting,  maar  dié  wat
         Die  pas  van  die  lewe  het  só  hulle  verwagting  op  die  Here
         vinnig  geword  en  daar  is  stel, kry nuwe krag.
         soveel  onsekerheid  en  span-        Hulle sal opstyg soos ‘n arend
         ning, dat die laste van die mens  wat  sy  vlerke  oopsprei,  hulle
         al hoe swaarder word.                 sal  aanhou  loop  sonder  om
         Dit  kan  lei  tot  chroniese  moeg te word”   (Jesaja 40:29-
         moegheid  en  ‘n  gevoel  van  31).
         hulpeloosheid  terwyl  ons  Wil jy nie ook graag jou chro-
   1   2   3   4   5   6   7