Page 6 - Good News July 2010 paper
P. 6
LAAT MY LEWE DAT EK U KAN LOOF!
'n Biddende Ma (082 7726 559) (1 Kor. 12:3). “Dit is die Gees wat woorde kry nie. Onthou, God ken leeftyd nie, is ek in goeie
y verhaal kan dalk ook iemand lewend maak, die mens jou situasie en Hy het jou lief. Hou geselskap, want in Hebreërs 11
ander gelowige ouers self kan dit nie doen nie” (Joh. aan om op Hom te vertrou, al lees ons van geloofshelde soos
Mtroos en versterk wat in 6:63). Die Here Self is aan die verstaan jy nie waarom dit op die Abraham en andere wat gesterf
dieselfde bootjie as ek is. woord in Romeine 10:20: “Ek het oomblik met jou gaan soos dit het voor hulle gekry het wat God
Sewentien jaar gelede het my My laat vind deur mense wat My gaan nie (Bybel in Praktyk). beloof het. Ek glo en visualiseer
gelowige, oudste seun tragies nie gesoek het nie. Ek het verskyn Tog lig die Here vir ons die gordyn dat my seun elke dag een tree
aan sy eie hand gesterf. Die aan mense wat nie na My gevra so plek-plek. Hy sê as't ware: Ek nader aan die kruis is.
oorsaak was endogene depres- het nie.” het 'n doel en betekenis met alles Ek bid: Here, ek tree in die bresse
sie. Ongeveer tien jaar daarna het My gevolgtrekking is: uit genade wat gebeur. Ons lees in Johannes vir my kind. Ek bou 'n muur van
my jongste seun sy rug op die alleen word ons gered. “Julle is 9:2 waar die dissipels vir Jesus gebed om hom sodat U hom nie
Here gedraai. By navraag hoe hy inderdaad uit genade gered, deur vra waarom die man blind is. Was vernietig nie (Eseg. 22:30). Die
tot so ’n radikale besluit gekom geloof. Hierdie redding kom nie dit as gevolg van sy eie of sy sluier voor sy gesig, neem dit asb.
het, vertel hy dat hy tot God uit julleself nie, dit is 'n gawe van ouers se sonde? “Nee,” sê Jesus, weg sodat Hy U kan sien (2 Kor.
geroep het om aan hom te God” (Ef. 2:8). Tweedens wil ek as “dit is nie deur enigeen se sonde 3:18). Jesus se gebed aan die
verskyn (ek glo dit was in ’n mens graag God se werkswyse nie maar hy is blind sodat die kruis word ook my bede: Vader,
krisisoomblik). Toe dit nie gebeur uitpluis. Dit is helaas vir ons werke wat God doen, in hom vergeef hom, want hy weet nie wat
nie, was sy gevolgtrekking: daar ontoeganklike terrein. “Wie ken gesien kan word.” Dalk doen God hy doen nie (Luk. 23:34). Saam
is geen God nie. die bedoelings van die Here? Wie dit ook met my kind. met Stefanus smeek ek: Here,
Ek was verbysterd en stom- gee Hom raad?” (Rom. 11:34). God laat alles ten goede meewerk moet hom tog nie hierdie sonde
geslaan. Veel later het ek besef: “Wie kan die Gees van die Here vir die wat Hom liefhet (Rom. toereken nie!
vir God is een dag soos 'n duisend peil, wie kan Sy raadgewer 8:28). Sy almag is veral daarin As ek terugkyk, besef ek dat ek
jaar en 'n duisend jaar soos een wees?” (Jes. 40:13). “Tog kan die geleë dat Hy sonde kan omkeer deur die onbeskryflike leed wat
dag (2 Pet. 3:8). God sál nog mens die werk van God van begin om Sy volmaakte planne te laat my twee seuns my aangedoen
reageer op sy versoek, maar op tot einde nie peil nie” (Pred. 3:11). realiseer. Dink aan Josef en sy het, 'n hemelhoë sprong in my
Sy tyd en Sy manier. Ons kan Hóm “Die betekenis van wat gebeur, lê broers. Toe sy broers skuldig voel geestelike lewe beleef. Ja, die
nie hiet en gebied nie. buite bereik, baie diep; wie kan dit oor hul gruweldade teenoor hom, Here gebruik selfs die wroeging
Om saam met die gedagte te leef vind?” (Pred. 7:24). was Josef se woorde: Julle wou oor 'n ateïstiese kind om ons
dat jou kind nie in God glo nie, is Die boek Job vanaf hoofstukke 38 my kwaad aandoen, maar God nader aan Hom te trek.
beslis nie 'n kalm see waarop jy tot 41 is wonderlik vertroostend. wou daarmee goed doen. Hy het Waarlik, ek stem saam met Psalm
vaar nie. Min het ek geweet die Aan die hand van die natuur- gesorg dat 'n groot volk nou in die 119:71, 116 & 175: “Dit is vir my
Here het my 'n tweede keer op 'n wonders toon God Sy almag aan lewe gebly het (Gen. 50:20). God goed (nie lekker nie!) dat ek swaar
lydensweg geplaas waar ek gees- Job. As ons nie die werkinge van kan dalk ook my kind se ongeloof gekry het, want daardeur het ek U
telik baie meer sou groei as wat ek die natuur kan verstaan nie, hoe gebruik om Sy planne ten uitvoer voorskrifte geleer…
ooit kon droom! kan ons Sy almag verstaan? Ons te bring. Laat my vasstaan soos U beloof
Ek sou mettertyd besef: jy kan jou soek dikwels na antwoorde, maar Wat verwag God van my as ouer? het, dat ek kan lewe, dat ek nie
kind van die Here leer, maar die geloof vra dat ons sal lewe Wat verwag God van my? Daag- teleurgesteld sal wees in my
“niemand kan sê 'Jesus is die soos ons móét lewe ondanks die liks bid ek hartgrondig vir my kind verwagting nie… LAAT MY LEWE
Here' nie behalwe deur die Gees” vrae waarop ons nog nie ant- se redding. Al gebeur dit nie in my DAT EK U KAN LOOF!”
ie Here Jesus het verskyn te gaan kyk nie. Hy het gedink die
aan 'n jong meisie (15) wat familielid het hom dit verbeel
Dbaie siek was in 'n hospitaal. omdat hy dit moeilik gevind het om
Sy het nie geweet dat dit Jesus was te aanvaar dat sy dood is. Die
nie en was verskrik toe Hy met haar geskokte familielid het egter
praat en sê: “Dit is Ek, die Here en volgehou dat hy dit regtig gesien
Redder van die wêreld. Ek sal jou het en die dokter het nie 'n ander
nie verlaat nie!” keuse gehad as om saam met hom
Die volgende paar maande het haar na die meisie se bed te gaan nie. Sy
siekte vererger en baie mense het het inderdaad beweeg en hy het sy
bloed vir haar geskenk, maar dit het kollegas gaan roep om die wonder-
niks gehelp nie. Haar liggaam het werk te aanskou! Die meisie het
dit elke keer verwerp. Die dokters wakker geword en die dokters het
het 'n sekere geneesmiddel aan- om haar gestaan om te sien of sy
beveel, maar dit sou haar familie werklik ontwaak het.
4 000 euro's kos. Toe die familie sê JESUS het die jongmeisie gered
dat hulle dit nie kon bekostig nie, toe medisyne nie kon nie! Almal
het die dokter gereël dat hulle dit was verbaas oor die almag van die
gratis kon kry. Weer was daar hoop. Here.
Ongelukkig het haar gesondheid Na haar algehele herstel het die
kwalik verbeter. Die geneesmiddel dokters en sy kollegas haar gevra
was hulle laaste uitweg - altans dit om na die hospitaal terug te kom
is wat hulle gedink het. om hierdie wonderwerk van
Die jong meisie se liggaam het genesing deur die Groot Genees-
opgeswel en die dokter het die heer te kom vier!
familie meegedeel dat sy nog net Plaaslike Christene in Algerië
24 uur gehad het om te leef. getuig van merkwaardige voor-
Inderdaad, na 24 uur is sy dood. Die valle waar die Here tussenbeide
familie was baie hartseer en het tree en Hom aan die verlorenes
reëlings vir die begrafnis begin tref. openbaar. Dit bewys dat Jesus leef
Een van die familielede het by die en spoor ons aan om te bid vir
liggaam gebly. Skielik het die Christene in vervolgde lande wie se
meisie se liggaam beweeg. Hy het taak dit is om as mentors vir hierdie
die dokter gaan roep en hom vertel nuwe gelowiges op te tree en hulle
wat hy gesien het, maar die dokter vrae te beantwoord.
het nie eens die moeite gedoen om [Uit: Geopende Deure, Mei 2010].