Page 7 - Good News June 2013 paper
P. 7

'n Nuwe lewensjaar het altyd 'n
                                                                                                                           terug-kyk,  'n  nou-kyk  en  'n
                                                                                                                           vorentoe-kyk!
                                                                                                                           'n  Terug-kyk  na  hoogtepunte
                                                                                                                           en  laagtepunte,  maar  ook  na
                                                                                                                           oorvloedige  genade  wat  ons
                  V
                  Vervolg van p. 5ervolg van p. 5  My  hart  wou  breek  toe  ek  die   van alle wonders: Voor my het die   Hemelse  Vader  in  die  tye  toe
          jou  myne,”  antwoord  die  lappie-  droewige verandering in die mooi,     lappiesmous gestaan!                  ons dit die nodigste gehad het,
          smous met gesag.                     sterk man se voorkoms sien.           Hy  was  weer  jonk  en  mooi  en     geskenk het.
          Toe  die  ruiltransaksie  voltooi  is,   Toe hy by die vullisdepot op die   lewend!  En  al  die  lappe  wat  hy   'n Nou-kyk om dankie te sê vir
          kon ek my oë nie glo nie. Die man    heuwel buite die stad kom, het hy     langs  die  pad  by  stukkende        familie, vriende, gesondheid en
          het  nou  twee  volmaakte  arms      daar  inmekaargesak  en  gesterf!     mense  gekry  het,  was  silwer-      gemeensaamheid  van  Jesus
          gehad  en  die  lappiesmous  net     Ek  het  my  seker  aan  die  slaap   skoon.                                wat ons tot vandag gedra het.
          een!                                 gehuil - en later agtergekom dat      Ek  stap  toe  na  hom  toe  en  vra:   'n Vorentoe-kyk wat wel onbe-
          “Gaan  werk  nou!”  was  die  ek dwarsdeur die res van daardie             “Trek my asseblief ook nuut aan.”     kend is, maar waaroor ons ons
          lappiesmous  se  vriendelike  Vrydag en die Saterdag daar gelê             Toe verruil my Here my vodde vir      nie  hoef  te  bekommer  nie,
          bevel.                               en slaap het.                         pragtige nuwe klere, en sê: “Gaan     WANT ons Hemelse Vader, ons
          So  het  die  lappiesmous  aan-      Die  Sondagoggend  vroeg  is  ek      vertel  vir  jou  vriende:  As  julle   beste  Vriend  Jesus,  en  die
          gestap:  huilend,  bloeiend,  wakker  geskok  deur  'n  verblin-           mekaar liefhet, sal almal weet julle   Heilige  Gees  as  Leidsman  en
          gebreklik,  oud  en  siek.  Met  sy   dende  lig  wat  rondom  my  skyn.   is  My  lappiesmouse  vir  die        Trooster  stap  elke  sekonde
          enigste  arm  het  hy  sy  karretjie   Toe my oë daaraan gewoond raak,     wêreld.”                              saam met ons!   -  Mada
          getrek.                              was ek die getuie van die wonder      - Oorgeneem
   2   3   4   5   6   7   8   9