Page 4 - Good News May 2006 paper
P. 4
Ds. Piet du Toitoit
Ds. Piet du T is alledaags. Sit hierby verskriklike, ontstellende te verseker dat ver-
My innige gebed is dat ons in ons werklikhede soos kindermolestering en kindermis- houdinge groei en
dag sal beleef waarvan Maleagi handeling. verdiep.
(4:6) gepraat het: "En hy sal die Ons kan vir onsself inderdaad die vraag afvra: Waar Derdens gaan dit in
hart van die vaders terugbring tot het sonde begin? Die antwoord is duidelik: in die gesinne oor tyd. Hier
die kinders, en die hart van die gesin. Waar moet die herstel kom? In die gesin! Wat is die sleutelwoord
kinders tot hulle vaders." Ek bid ons dus in die eerste plek weer sal moet besef, is die "beplan". Jou dag-
dat daar 'n tyd sal kom dat ouers belangrikheid van die gesin en die belangrikheid van boek is belangrik.
en kinders se harte by mekaar sal die gesin vir God. Gesinsgesprekke
wees: dat daar herstel van Verder sal ons ook moet besef waaroor dit in die en familieverga-
verhoudinge in die gesin sal gesin gaan. In die eerste plek gaan dit oor 'n derings is uiters
wees, vergifnis, versoening, gesagstruktuur. 1 Kor. 11:3 - "Maar ek wil hê dat julle noodsaaklik.
herstel. Dat dinge tussen ouers en moet weet dat Christus die hoof is van elke man en Individuele en ge-
kinders uitgepraat sal word en die man die hoof van die vrou, en God die hoof van samentlike tyd is
reggestel sal word en dit alles by Christus." God Christus man vrou kinders. baie belangrik: aan die etenstafel, naweke weg,
die kruis waar daar 'n aflegging Hierdie gesagstruktuur moet erken word en in saam vakansie hou, saam dinge doen. Alles moet
van die self-gesentreerde lewe sal gesinne gehoorsaam en toegepas word. Kinders beplan, bespreek en uitgevoer word. Gee aan
wees en omgeruil sal word vir 'n moet hulle aan die ouerlike gesag onderwerp omdat mekaar as gesinslede sakke vol tyd!
Christus-gesentreerde lewe. Ook hulle hul aan God se gesag onderwerp. Die vrou Ek bid vir gesinsherlewing en dat elke gesinslid by
dat die gesin in hierdie herstelde moet haar aan die gesag van die man onderwerp die punt sal kom om te bid: "Vader, begin met U
verhouding met mekaar dan kan omdat sy haar aan die gesag van Christus oor haar reinigingswerk binne-in my." Persoonlike herlewing
uitbeweeg na die wêreld met 'n man onderwerp. Die man onderwerp hom aan die lei tot gesinsherlewing wat weer lei tot gemeente-
verklaring: "Ons as gesin, ons gesag van Christus en is daarom dienende leier. As herlewing, wat weer lei tot gemeenskapsherlewing.
dien die Here. Ons wil hê die hele hierdie gesagstruktuur nie erken word nie, val alles Mag dit spoedig gebeur!
wêreld moet weet dat ons God die in die gesin plat en uitmekaar. Dissipline word van
Here is" (Jos. 24:15). Dán kan ons die tafel afgevee. Hierdie gesagstruktuur sal weer Ds. Piet du Toit is 'n pastorale berader en stigter van
praat van herstelde gesinne. toegepas moet word sodat orde in gesinne herstel Lusanti Beradingsbediening. Hy bied landwyd
Mag Vader gee dat ons weer die kan word. interkerklike seminare aan, o.a. die Kruis-
belangrikheid van die gesin sal Dit gaan tweedens in gesinne om verhoudinge wat seminaar: Bevryding deur die Kruis. Hy woon in
ontdek; dat ons sal herontdek dat die volgende insluit: Kommunikasie, openheid met Kuilsrivier, Kaapstad. Kontak hom gerus vir
gesinne vir Hom belangrik is. Hy mekaar, vertroue wat 'n brug vorm tussen ouer en optredes by tel: (021) 903 9829.
is 'n Vader wat 'n Seun het en deur kind, toepassing van dissipline deur ouers en die Geborg deur Alwyn en Helena HoffmanAlwyn en Helena Hoffman
Geborg deur
'n geestelike geboorte is ons Sy aanvaarding daarvan deur kinders, wedersydse
kinders, uit Hom gebore en deel respek, buigsaamheid, betrok-
van Sy gesin. Dit beeld Hy uit in kenheid by mekaar, aanvaarding
die gesin op aarde. Die gesin is v a n e l k e e n s e v e r a n t -
die kleinste gevegsformasie teen woordelikheid en die toepas-
Satan se aanslae. Vandag is die sing daarvan, belangstelling
aanslag in alle felheid teen in mekaar se wêrelde.
huwelike en die gesin. Huwelike Verhoudingsbou en
spat uitmekaar. Tieners en kommunikasie
jongmense saboteur die instel- beteken om
ling van die huwelik deur dit wat met mekaar te
aan die huwelik behoort te steel praat, jou hart
en dit voor die huwelik te bedryf uit te praat en
asof hulle getroud tot 'n oplos-
is. Sedeloosheid sing te kom en
en immoraliteit