Page 12 - Good News March 2008 paper
P. 12
W at 'n pragtige (Jes. 41:13).
belofte om
elke dag mee
te begin - Ek is die Here
jou God, Ek vat jou
hand. Is daar groter
trooswoorde as juis
hierdie vier? Kom ons
luister na Sy Stem: "Is
daar ‘n tekort aan een
of ander noodsaak-
likheid in jou lewe? Ek
vat jou hand – niks sal jou ontbreek glad nie lus om een tree
nie. Is jy uitgeput en moeg na siel en verder te gee op jou
liggaam? Ek vat jou hand en lei jou lewenspad nie? Kom,
na waters waar rus is - Ek verkwik vat My hand. Vir geen
jou siel. Sit jy vasgevang in die oomblik sal Ek jou
diepste duisternis? Moenie bang begewe of verlaat nie –
wees nie – kyk, Ek is met jou. Ek vat Ek vat jou hand en stap
jou hand. Ek vertroos jou. Hier is My saam met jou die onbe-
stok en My staf, gebruik dit, en Ek sal kende toekoms in. Die
jou uit die duisternis in die lig inlei. son sal jou bedags nie
Is jou hart in stukke gebreek en sit jy steek nie, nog die maan
bedroef en moedeloos langs die pad, by nag, want Ek is elke
oomblik aan jou sy.
Kyk, Ek vat jou hand!"
Vat my hand, Heer, en
hou dit styf vas!