Page 8 - Good News November 2009 paper
P. 8
Vervolg van p. 5 van die werksmense kom sit ook nou op die
bewegings sal die kosbare tydjie saam, met stoep. ’n Kosbare tydjie vol hartsverlange en
hulle koms versteur. ’n diepe dankbaarheid. Daar is ’n blink
Ons gesels begin en ek hoop stilweg dat hy nattigheid in onse oë toe hy groet met:
oor sy binnekantgoeters van daardie laaste “Dankie dat ek kon dankie sê”. Ek draai om
paar traandae sal praat. Daardie aaklike dag en begin huiswaarts oor die oop stuk grond
toe die ambulans plaas toe geroep is en die loop terwyl Albert hom kop omhoog die
pynsteekwoorde ’n dag later van die gryse koöperasie instoot.
dokter dat hoop vir haar oorlewing maar Met my kop onderstebo loop ek weer saam
bitter skralerig is. Of selfs daardie wrede en met hulle terug op my eie vergange paadjie.
hartseerdag toe hy haar met ’n kragtelose Ek beleef weer sy vorige dankbare vertelling
handwaai vir die laaste keer gegroet het. Dit, van hulle laaste geleentheid om saam hemel-
terwyl die rooibruin Kalaharistof wat met die brood en hemeldrank in die rustigheid van
toegooi uit haar graf opdwarrel, sy geplooi- die plaasopstal te kon nuttig. Ek sien hulle
de nat wange vuil kleur. weer sit soos verliefde skoolkinders met
Skielik stroom sy hartsverlange soos ’n vingers ineengestrengel terwyl die glasie
oorlooptenk uit sy gebroke hart en raak met die rooi goed in sy sonverskroeide
verstrengel in ’n diep gesetelde dankbaar- regterhand wegraak...
heid. ’n Dankbaarheid teenoor haar en dan Ek kyk hoopvol terug om vir oulaas te wuif,
veral teenoor Vader wat haar aan hom maar die koöperasiestoep is verlate en leeg.
geleen het. Sy wat vir meer as 60 jaar styf Dan dreun die rustige, diep gefluister van die
langs hom op die kronkel- en soms oom se opregte gebed vol dankbaarheid in
dwarsduinpaaie van die lewe gereis het. my se ore.
Hartsverlange maak plek vir dankbaar- Opnuut besef ek weer die waarde van ’n
heidswoorde en steeds stroom dit sonder opregte, dankbare lewenspad en wonder oor
ophou uit sy hart. my eie dankbaarheid en dié s’n waarvoor ek
Albert sit nog steeds so staan-staan lief is.
doodstil en ek besef dat ook hy weer Geloofsgenoot, onthou tog dat dankbaarheid
terugloop op sy eie onsigbare spore langs teenoor Vader se eniggebore Seun, tesame
vergange se paaie. Lankal terug se paaie met ’n rede om ander se lewensloop makliker
waar hom se spore saam met die wielestoel te maak met ’n egte en opregte dankiewoord
s’n lê. Paaie waar die dankbaarheid om daar vanuit die bêreplek van jou se binnekant-
te kon loop, groter is as die onthou. skatte, jou se eie kronkel- en dwarsduinpad
Ons tydjie saam op die koöperasie se reguit en gelyk sal help maak.
winkelstoep staan einde se kant toe, want (H J + Dalene, Divine Life, 054 551 1000).
Continued from p. 1
entire immediate Jewish family,
The next morning when I woke up, I immediately including my father, mother,
knew that the evil that had been inside me was sister and brother-in-law, came
gone! Even my fear was gone! I knew it was that to know Jesus. And since 1972, I
prayer I had prayed the night before! In the place have devoted my life to telling
of fear and desperation, I had a tangible peace Jewish people that Jesus is our
and feeling of love that I had never experienced Messiah!
before. And I knew that Jesus was real! www.sidroth.org
Not only did He reach down to save me and
restore me to my right mind, but He also restored
my marriage and gave me back my wonderful
wife, Joy, and my precious daughter, Leigh. My