Page 3 - Good News September 2006 paper
P. 3

PRAISE RELEASES

                 BLESSINGS AND FULFILMENT

              Pastor Bill Marks, Christian Fellowship, Potchefstroom, Tel: (018) 293 1608 or 082 260 5965
          Leah lived in the shadow of her beautiful     Levi means “TO BE JOINED TO”. She never
          sister  Rachel.  She  entered  into  marriage   felt  as  if  Jacob  had  ever  really  been
          with  Jacob  who  did  not  love  her.  We  all   intimate with her.
          want someone in our lives that will affirm    Genesis 29:35 - “And she conceived again
          and love us unconditionally.                  and bore a son, and said, ‘Now I will praise
                    PLEASE LOOK AT ME!                  the  Lord.’  Therefore  she  called  his  name
          Genesis 29:31 - “When the Lord saw that       Judah.” Leah gave birth to a fourth son and
          Leah was unloved He opened her womb;          named  him  Judah  which  means  “LET
          but Rachel was barren.”                       JEHOVAH BE PRAISED”.
          Leah  bore  Jacob  a  son  and  named  him    Leah  finally  came  to  the  conclusion  and
          Reuben which means “LOOK AT ME”.  She         said, “If you won’t look at me, listen to me
          hoped by giving him a son he would begin      or  be  joined  to  me,  then  I  will  find  my
          to love her.                                  fulfilment in the Lord.”
          Genesis 29:32 - “So Leah conceived and        GOD WILL SEE ME. GOD WILL HEAR ME.
          bore  a  son,  and  she  called  his  name    GOD WILL BE PRESENT WITH ME FOR HE
          Reuben; for she said, ‘The Lord has surely    WILL MAKE ME WHOLE.
          looked on my affliction. Now therefore, my    PRAISE releases blessings and fulfilment!
          husband will love me.’”                       Psalm  63:3  -  “Because Your  loving  kind-
          But  he  didn’t.  When  a  man  spends  too   ness  is  better  than  life,  my  lips  shall
          much time on other things and ignores his     PRAISE YOU.”
          wife,  her  self-esteem  is  crushed.  Many   David  says  in  verse  5,  “My  soul  will  be
          marriages are suffering today through lack    satisfied as with the richest of foods; with
          of attention and affection.                   singing lips my mouth will PRAISE YOU.”
          Genesis 29:33 - “Then she conceived again     If  you  are  not  feeling  well,  PRAISE  THE
         and  bore  a  son,  and  said,  ‘Because  the   LORD.  When  you  receive  evil  tidings,
         Lord has heard that I am unloved, He has       PRAISE  THE  LORD.  If  there  is  a  lack  of
         therefore given me this son also.’  And she    finances, PRAISE THE LORD, for you will
         called his name Simeon.” Simeon means    experience  a  wonderful  release  from
         “TO HEAR”.                                     anxiety when you PRAISE THE LORD.
         She was crying out to Jacob, “Would you        You restore your true identity, for the more
         listen  to  me?  Will  you  consider  my  you understand Who God is and how rich
         opinions and feelings?”                        and overflowing His love, the more you see
         Genesis 29:34 - “She conceived again and       how  valuable  you  are  to  Him!  God  is  an
         bore  a  son,  and  said,  ‘Now  this  time  my   awesome  God  Who  loves  you  with  an
         husband  will  become  attached  to  me,       everlasting  love!  TO  HIM  YOU  ARE
         because  I  have  borne  him  three  sons.’    IMPORTANT!
                                                                Sponsored by TG TRADERS
         Therefore his name was called Levi”.                   Sponsored by TG TRADERS


          Daar  gebeur  wonderlike  dinge  by  Hebron!   God hulle net hier “arresteer”.
          Hebron is God se plek, God se keuse en God    Die  “miswerk”  sorteer  die  “vakansie-
          se duidelike roeping en is 14 km buite Potch   gangers” en kansvatters gou uit! Die wat bly,
          geleë op die Vereeniging-pad.                 wíl  werk  en  wíl  gehelp  word.  Ons  kan  nie
          Ons hoofdoel is om mense wat niks besit nie   mense met skoolgaande kinders inneem nie,
          en haweloos is, 'n veilige tuiste te bied, hulle   maar  ons  het  wel  'n  paar  voorskoolse
          met die Woord van God te bedien, te voed en   kinders, sowel as koshuiskinders wat enkele
          te  klee,  te  beraad  en  te  bemoedig  en  waar   naweke en vakansies hier tuisgaan.
          moontlik,  weer  uit  te  stuur  na  'n  nuwe   Aangesien  ons  geen  siekekamer  met  die
          werkkring.                                    nodige  fasiliteite  het  nie,  kan  ons  slegs
          In ruil daarvoor moet hulle sekere take verrig.   redelik  gesonde  mense  inneem,  liefs  geen
          Elke weerbare man is verplig om twee dae per   mense bo 65 jaar nie. Mense wat ongeskikt-
          week op 'n hoenderplaas te werk waar hulle    heids- of enige pensioen kry, moet die helfte
          mis uit die hokke verwyder. Wanneer Hebron    daarvan aan Hebron oorbetaal. Ons vervoer
          se  werk  op  datum  is,  word  die  manne    mense  gereeld  na  die  kliniek,  hospitaal  en
          toegelaat om in die nabye omgewing te werk,   pensioenbetaalpunte.                           het  en  orrel  en  klavier  kan  bespeel.  Ongelukkig  het
          maar  nie  in  die  dorp  nie,  aangesien     Ons  dank  God  vir  verskillende  kerke  en   Hebron geen musiekinstrumente nie. Ek het hom by
          versoekings daar te groot is.                 beraders  wat  by  ons  betrokke  is  en  nooi   my huis getoets op die orrel en gevind dat hy 'n baie
         Die res van die tyd hou ons hulle op die plaas   selgroepe  uit  om  ons  te  kom  besoek.  Die   goeie stem het en ons kon nie ophou om geestelike
         besig  en  dis  wonderlik  om  te  sien  met   inwoners  wil  graag  Sondae  kerk  toe  gaan,   liedere saam te sing nie. [Ons wil onder sy leiding 'n
         hoeveel ywer hulle hier werk. Ek begeer dat    maar  het  te  veel  vir  ons  geword  om  te   koor  begin,  want  Hebron  beskik  oor  wonderlike
         iemand  betrokke  sal  raak  by  ons  12-15    vervoer. Kan iemand dalk hiermee help?         sangtalent].   Hy het in 'n Christenhuis grootgeword,
         vrouens,  sodat  hulle  ook  besig  kan  bly.   Omdat die meeste van die inwoners honger-     het die Here op 20-jarige leeftyd gevind en jare lank 'n
         Elkeen  was  sy  of  haar  eie  klere  in  die   pyne ken, eet hulle reuse borde eenvoudige,   voorbeeldige lewe gelei, maar is deur 'n suksesvolle
         beskikbare  wasmasjiene  en  stryk  dit  self.   voedsame kos. Ons innige dank aan elkeen     lewe later van God vervreem. Nadat hy alles verloor
         Ons inwonertal vermeerder steeds en hier is    wat kosware, brood, groente en vleis aan ons   het, het hy soos die Verlore Seun teruggekeer na die
         byna  50  mense!  Vir  ons  finansies  is  ons   skenk.  Ook  vir  die  meubels,  baie  klere,   Vader. Afgesien van hom, is daar ook 4 ander mense
         algeheel van God afhanklik en ons loof Hom     skoene  en  boumateriaal  wat  ons  gereeld    wat onlangs hulle harte vir Jesus gegee het, en hoe
         dat Hy nog altyd voorsien het.                 ontvang, asook vir die raamwerk, vensters en   kosbaar is elke siel! My hart jubel in aanbidding voor
         By Hebron is daar 'n wye verskeidenheid van    dak  van  die  stoor.  Ek  weet  Vader  sal  u   God  vir  'n  plek  soos  Hebron  wat  sulke  mense  kan
         mense:  geleerd  en  ongeleerd,  vakman  en    daarvoor beloon!                               inneem en versorg.
         helpers. Dit is waarlik 'n sonderlinge groep   Hebron is 'n geregistreerde maatskappy en 'n   Ons is besig om dringend 'n stoor vir werkverskaffing
         mense, met die klem op "sonder." Hulle kom     boekhouer doen ons boeke. Ons Raad kom         en 'n woonstel vir geestelike ouers te bou. Bouwerk het
         hier  aan  sonder  bagasie,  sonder  werk,     gereeld  bymekaar  en  ons  Komitee  het       reeds ver gevorder, maar fondse is voorlopig uitgeput.
         sonder heenkome. Dikwels sonder ID, bril en    weeklikse  bidure  saam  met  die  huisouers   Ek weet Vader sal voorsien, maar miskien wil hy jou
         tande. Selfs soms sonder 'n ledemaat soos 'n   waar ons spesifiek vir Hebron se behoeftes     seën en gebruik om iets by te dra. Ook benodig ons
         arm, voet of been en dikwels sonder hoop en    bid. Ons kan wonderlike verhale vertel van     elektriese  kabels,  verf,  boumateriaal  en  skrootyster.
         sonder  God.  Maar  daar  is  ook  uitstekende   God se voorsiening en veranderde lewens en   Aangesien  ons  huis  en  Hebron  2  km  van  mekaar
         vakmanne  en  mooi  mense  wat  deur           is baie opgewonde om hier deel te mag wees     verwyder  is  en  ons  gereeld  per  selfoon  moet
         omstandighede alles verloor het.               van God se plan.                               kommunikeer,  vra  ons  of  iemand  dalk  2  gebruikte
         Mense word deur maatskaplike werkers na                         GETUIENIS                     tweerigting-radio’s  wil  skenk.  Hang-  en  laaikaste,
         ons verwys, maar ons kry hulle deesdae van     Ons het onlangs 'n man ingeneem wat soos       asook musiekinstrumente, is ook baie nodig. DANKIE!
         oral. Mense laai hulle sommer hier af of hulle   'n  boemelaar  gelyk  het.  Vuil,  verwond  en   Navrae: Gretha le Roux: (018) 290 1802 of 082 607 7198
         kom  self  hier  aangestap.  Natuurlik  stuur   sonder  skoene.  Hy  is  op  straat  beroof  van   of huisvader Brian 072 148 7775. Bankbesonderhede:
         Satan  ook  sy  mense,  maar  hulle  word  gou   alles, ook van sy ID en bankkaart. Ons vind   Potchefstroom  Opheffingsprojek,  Absa  Tomstraat.
         uitgesorteer en loop meestal vrywillig, tensy   toe uit dat hy baie musikaal is, kore afgerig   Tjekrekeningnommer: 4057368904. Takkode: 335-138.
   1   2   3   4   5   6   7   8